As jy die N1 ry, kyk hier vir ’n lys van 35 aftrek-,eet- en slaapplekke tussen Gauteng en die Kaap wat die langpad korter sal maak.

Resepte

• Maklike viskerrie 

• Lamskenkels met suurlemoen 

• Thai-erige hoenderpasteie 

• Griekse lamsboud 

• Warm heuningkaaskoek 

Doendinge: ons voorstelle

Beplan sommer nou watter aktiwiteite julle oor die langnaweek gaan aanpak. 

Hier is voorstelle vir doendinge in al nege provinsies.

Laai dít af

Wil jy eerder stil raak en natuur toe mik? Moenie halfpad besef jy het jou sonroom vergeet nie! Hier’s die laaste staplysie wat jy ooit sal nodig hê – ongeag hoe lank jou staptog.

En indien julle gaan kamp, laai ons meester-kamppaklys af!

Leesstof en 'podcasts'

Wil jy net ’n slag sít? Hier’s lekker leesstories – jy hoef nêrens heen te roer nie.

Neef Jas en die blinde sambok

Kamp se vreugdediewe

Laat die potjie by my verbygaan


• Kampmaak: 'n Toneel in drie bedrywe

Kro-ko-diel!


Oorweeg ook Erns Grundling se voorstelle vir nuwe boeke om te lees en musiek om na te luister.

As jy eerder op die langpad na stories wil luister, laai ons nuutste podcast-episodes af! Hier’s ons gids indien jy onseker is hoe om podcasts af te laai.