Volgens die Suid-Afrikaanse Weerdiens het ’n kouefront op Maandag 17 Augustus oor die Wes-Kaap toegesak en teen Dinsdag na die Oos-Kaap versprei.  

Talle lesers het hulle foto’s en video’s met ons gedeel, onder meer van naby die Seweweekspoort, die Langkloof, Stockdale-gasteplaas en Nieu-Bethesda in die Oos-Kaap. 

Die Langkloof (Avontuur). Foto: Marius van der Wes
Die Langkloof (Avontuur). Foto: Marius van der Westhuizen

Dankie aan die Weg-leser Karina Vrey vir die stuur van dié foto's in die Langkloof.  

Stockdale
Stockdale-gasteplaas, naby Pearston in die Oos-Kaap. Foto: Janine Glennie

Graaff-Reinet
Graaff-Reinet. Foto's: Dawid en Karlien de Wet

Graaff-Reinet.

Sandrivier
Op-die-plaas-kampterrein, Sandrivier, naby die Seweweekspoort. Foto: Adam Ward

Adam en Sharon Ward van Hermanus kamp tans by die Op-die-Plaas-kampterrein by Sandrivier naby die Seweweekspoort. Adam het dié dik komberse sneeu afgeneem. Hy vertel:

“Ek en Sharon is gaande oor die buitelewe en reis gereeld – ons het ’n Invader Duo-sleepkombinasie wat beslis gehelp het op dié vakansie! Ons is die afgelope 4 ½ maande ingeperk, en wou onmiddellik die pad vat toe grendeltyd verslap word.  

“Iemand het destyds die Seweweekspoort voorgestel – die weer het goed gelyk toe ons twee weke gelede bespreek het.

Die kampterrein is in die Klein-Swartberg-vallei. Ons was aangenaam verras toe ons Maandag hier aangekom het. Jonel en Frits Hunlun, die eienaars, is baie behulpsaam – hier is alles wat jy moontlik nodig sal kry. Die gebied het die afgelope vyf jaar erge droogte ervaar; dus is die reën en sneeu uiters welkom! 

“Dis ’n mooi gebied. Ons het van die R62 af links gedraai op die R323 uit Ladismith, wat jou deur die Seweweekspoortpas neem. Dis iets vir jou moetdoenlysie, met pragtige uitsigte! Wanneer die sneeu minder is, wil ons die omliggende gebied verken. 

“Die sneeu het laat die aand op die 17de Augustus begin (Maandag), en meeste van die oggend Dinsdag aangehou. Alles was toe onder ’n wit kombers. Hopelik kan ons die gebied verder verken voordat ons Vrydag vertrek!”