Hier’s van die beste inskrywings wat tot dusver vir vanjaar se Natuurlewefoto-toekennings vir Snaakse Dieregedrag ontvang is. Watter een is jou gunsteling?

Foto: Elaine Kruer
Foto: Yaron Schmid
Foto: Yusuke Okada
Foto: Valterri Mulkahainen
Foto: Mary McGowan
Foto: Mary Horne
Foto: Laszlo Potosky
Foto: Samuel Blanc
Foto: Mohammad Khorshed
Foto: Amy Kennedy
Foto: Daniel Friend
Foto: Sue Jarrett
Foto: Simon Gee

Inskrywings vir die kompetisie het 30 Junie gesluit.

Die finaliste word in September aangekondig, en die wenners word 16 November gekies.