FOTO'S: ’n Ongewone wildebeesvangs!

akkreditasie
Foto's: Johan en Annica van Rensburg
Foto's: Johan en Annica van Rensburg

Die lesers Johan en Annica van Rensburg, Groblersdal, vertel:

Ons het in 2010 in die Serengeti in Tanzanië vakansie gehou – ’n tyd toe dit baie droog was.

Die migrasie het begin en dit was in die middel van die kalfseisoen. Daar was vir kilometers ver net een watergat en die diere moes dus daar verbykom.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan