Kyk hier na ons gunstelingfoto’s uit al die kategorieë. Klik op die pyltjies in die boonste regterhoek om 'n groter weergawe van elke foto te sien.

Tobias Friedrich/UPY 2018. Cycle War. Wenner: Onderwaterfotograaf van die Jaar.
Grant Thomas/UPY 2018. ‘Love Birds’. Wenner: Britse Onderwaterfotograaf van die Jaar; Wyehoeklensfotografie: Britse seegebied.
Tanya Houppermans/UPY 2018. ‘A sand tiger shark surrounded by tiny bait fish’. Wenner: Portret.
Shane Gross/UPY 2018. ‘Seahorse Density’. Wenner: Makrofotografie.
Borut Furlan/UPY 2018. ‘Crocodile reflections’. Wenner: Swart-wit.
Filippo Borghi/UPY 2018. ‘The Fisherman’. Wenner: Gedrag.
Greg Lecoeur/UPY 2018. ‘Humpback whale spy hopping’. Wenner: Wyehoeklensfotografie.

Tobias Friedrich is as algehele wenner gekroon vir sy foto van die wrak van die SS Thislegorm, wat tydens die Tweedewêreldoorlog deur Duitse bomwerpers geteiken is. 

Die wrak is bekend vir sy skeepsvrag van vragmotors, pantserwaens, motorfietse en ammunisie. Friedrich moes ’n panoramafoto van die toneel skep om al die detail vas te vang. 

Hier’s nog topfoto’s van dié jaar se kompetisie! Watter een is jou gunsteling?

Tobias Friedrich/UPY 2018. ‘Zenobia wreck, Larnaca’. Derde plek: Wrakke.
Brook Peterson/UPY 2018. ‘Sunset Snorkel’. Derde plek: Wyehoeklensfotografie.
Herbert Meyrl/UPY 2018. ‘Cenote Nariz’. Eervolle vermelding: Wyehoeklensfotografie.
Pekka Tuuri/UPY 2018. ‘Cooking Sausage’. Eervolle vermelding: Wyehoeklensfotografie.
Tobias Friedrich/UPY 2018. ‘Breathtaking’. Eervolle vermelding: Wyehoeklensfotografie.
Mike Korostelev/UPY 2018. ‘The nose’. Naaswenner: Portret.
Greg Lecoeur/UPY 2018. ‘Australian Sea Lion’. Vermelding: Portret.
André Musgrove /UPY 2018. ‘Imprisonment’. Vermelding: Portret.
Ace Wu/UPY 2018. ‘Blue nudibranch’. Vermelding: Makrofotografie.
Marchione Giacomo /UPY 2018. ‘Black-Saddle Snake Eel, Periclimenes venustus’. Eervolle vermelding: Makrofotografie.
Ace Wu/UPY 2018. ‘Blue nudibranch’. Vermelding: Makrofotografie.
Mika Saareila/UPY 2018. ‘Attack’. Vermelding: Gedrag.
Adriano Morettin/UPY 2018. ‘Hyppocampus guttulatus coupling dance’. Eervolle vermelding: Gedrag.