Hier is ons gunsteling Instagramfoto’s wat die week op @menseselense verskyn het.

Wil jy na nog puik lesersfoto’s kyk?

Besoek ons Instagramblad @menseselense waar mooi foto’s daagliks gedeel word. Merk jou eie foto’s met #menseselense en ons deel dalk ook jóú reisfoto’s! Ons het onlangs ’n boek saamgestel met die gewildste lesersfoto’s (soos geplaas op @menseselense) van 2017.

Kry joune hier. 

*Let wel: Die foto’s in ons boek dek die jaar van middel Oktober 2016 tot middel Oktober 2017. Foto’s wat sedertdien baie “likes” gekry het sal in aanmerking kom vir plasing in ons 2018-lesersfotoboek.