Die roete het nie hutte of geriewe langs die pad nie – jy dra alles saam.

Ons het ’n volledige stappaklys saamgestel – laai die pdf hier af.

Pas dit aan by jou behoeftes en merk goed af soos jy dit inpak. 

Jou volledige Visrivier-stappaklys
Jou volledige Visrivier-stappaklys

Lekker stap!

Foto: Suzaan Hall