Dis lekker om in die somervakansies jou braaivleisvuur by Hartenbos of in die Sederberg aan te steek, maar kom ons wees eerlik. Niemand het lus vir ’n gestoei met ’n tent nie. Oztrail se innoverende tentontwerp is die oplossing. Hier is die lekkerste eienskappe daarvan:

Die Cruiser-tentreeks
Die Cruiser-tentreeks
Die Cruiser-tentreeks
Die Cruiser-tentreeks
Die Cruiser-tentreeks
Die Cruiser-tentreeks
Die Cruiser-tentreeks
Die Cruiser-tentreeks

  • Die Fast Frame Cruiser- en Fast Frame Roamer-tente gebruik ’n paal struktuur wat vinnig aan die seil heg en maklik opslaan. 
  • Dis beskikbaar in tente vir 4, 5, 8 of selfs 10 mense. 
  • Die tente is van ripstop-poliëster gemaak en teen reën behandel.
  • Die grondseil is met ’n ekstra laag PROBlack behandel om die opbou van hitte te voorkom.
  • Die groot D-vorm-deur bied maklike toegang, en ’n groot venster is in die voordeur geïntegreer.
  • Die vensters aan die sy- en agterkant het windflappe.
  • Ventilasie is moontlik deur die voordeur, dak en vensters.
  • Die tente het elkeen hul eie afdakke wat skadu bied.    
Die Roamer-tentreeks
Die Roamer-tentreeks
Die Roamer-tentreeks
Die Roamer-tentreeks
Die Roamer-tentreeks
Die Roamer-tentreeks
Die Roamer-tentreeks
Die Roamer-tentreeks

Te koop by takealot.com

Oztrail
Oztrail