As jy die kinders wil laat baljaar sodat jy ’n bietjie met die voete in die lug kan sit en ontspan, gaan maak ’n draai by Weesgerus op Modimolle.

Kies tussen verblyf in gerieflike chalets of maak jou woonwa staan op een van die lekker staanplekke. Weesgerus beskik oor uitstekende ontspanningsgeriewe met indrukwekkende swembaddens en bied gereeld partytjies, troues en sosiale funksies aan. 

Foto: Verskaf
Foto: Verskaf

In September geld spesiale midweektariewe: woonwastaanplekke vanaf R165 per nag; chalets (slaap 6) vanaf net R760 per nag en studio’s (slaap 4) vanaf R400 per nag! Pensioenarisse kry ’n verdere afslag.

Weesgerus bied die volgende

35 x 6-slaper-chalets

36 x 4-slaper-chalets

6 x 2-slaper-chalets

3 x 5-slaper-chalets

2 x 8-slaper-gastehuise

Kamerkompleks (16 x slaper)

145 woonwa- & tentstaanplekke (Sluit water & elektrisiteit in)

Foto: Verskaf
Foto: Verskaf
Foto: Verskaf
Foto: Verskaf

ONTSPANNINGS-FASILITEITE

Set-Set (“put-put”)

Trapkarre

Glybaan

Onderdakswembad

Buiteswembad, lou water

Buiteswembad, koue water

Buiteswembad vir kinders met lou water

Tennisbaan

Foto: Verskaf
Foto: Verskaf
Foto: Verskaf
Foto: Verskaf
Foto: Verskaf
Foto: Verskaf


Skakel die Weesgerus-kantoor vir meer inligting. Doen navraag oor die Donateursklub, wat verskeie voordele insluit!

Adres: Nelson Mandela-rylaan(R33), Modimolle, 0510

014 – 718 7100 | res1@weesgerusoord.co.za | www.weesgerus.co.za

Foto: Verskaf
Foto: Verskaf