’n Ysige kouefront het die afgelope naweek toegesak - sosialemediaplatforms gons met foto’s en video’s van Kaapse strate wat verspoel is. Weg het ’n draai gaan ry om dit af te neem! 

Elders lê dik komberse sneeu. Kyk dié video van die golwe by die Seepunt-promenade in Kaapstad en lesers se kaskenades in die sneeu in die Mont Rochelle-natuurreservaat in die Franschhoekvallei.

Kyk hier na die video's:

Video's: Marcelle van Niekerk, Marietjie Booyens, Alexander Lloyd. Teken in op ons YouTube-kanaal om ons nuutste video's eerste te sien.

Foto: Verskaf
Foto's: Marietjie Booyens & Alexander Lloyd
Foto: Verskaf
Foto's: Marietjie Booyens & Alexander Lloyd
Foto: Verskaf
Foto's: Marietjie Booyens & Alexander Lloyd
Foto: Verskaf
Foto's: Marietjie Booyens & Alexander Lloyd

Nóg lesers het mooi foto’s en video's met ons gedeel: 

Jonathan Neethling
Matroosberg. Foto: Jonathan Neethling
Foto: Jonathan Neethling
Matroosberg. Foto: Jonathan Neethling
Jonathan Neethling
Matroosberg. Foto: Jonathan Neethling


De Wet Duvenage
Matroosberg. Foto: De Wet Duvenage
De Wet Duvenage
De Wet Duvenage

Het jy interessante weerinhoud?

Stuur dit na digitaal@weg.co.za en ons deel dit dalk op ons webwerf en sosiale media! 


Word deel van die Weg-wêreld

Teken in op ons nuusbrief en ontvang elke week lekker leesstories, resepte en inligting oor ons nuutste toere en slypskole in jou inboks. 

Volg ons op die YouTube-kanaal WegTV (kyk ons nuutste video's eerste!), asook Instagram en Facebook