Bobo is ’n 24 jaar oue gorilla van die Mefou-nasionale park in Kameroen, waar Ape Action Africa ’n primaatbeskermingsprogram bestuur. Dié nieregeringssorganisasie het meer as 300 ape in hulle sorg.

Bobo het nog twee uur lank met die nagapie gespeel nadat ’n versorger hulle só gevind het.