Oktober is geestesgesondheidmaand. Kyk hoe deelnemers uit Bulgarye, Duitsland, Italië, Turkye en die Verenigde Koninryk met hulle skeppings spog. Gratis vlieërwerksessies, lewendige musiek, stalletjies en pretritte sal die kleinspan besig hou.

Foto: Verskaf
Foto: Verskaf

Waar? The Row-straat, Muizenberg, Kaapstad

Wanneer? 26 en 27 Oktober, vanaf 10 vm.

Koste: R40 p.p.; R15 vir kinders jonger as 12

quicket.co.za of by die hek

GROOT GETALLE

180: Die wêreldrekord (in uur) vir die langste “vlieërvlug”. Dit was in 2018 deur ’n span van Edmonds Community College in die deelstaat Washington, Amerika.
Foto: Verskaf
Foto: Verskaf