’n Ysige kouefront het die naweek vir sneeu gesorg en Suid-Afrikaners het talle sneeufoto’s en -video’s op sosiale media gelaai.

Kyk hier onder na Weg se fotoredakteur, Shelley Christians, en van ons lesers se foto’s en video's:

As 'n mens moet braai, gaan 'n bietjie sneeu jou nie keer nie...

VIDEO: Shelley Christians. Geneem op pad na die Matroosberg-natuurreservaat naby Ceres.

VIDEO: Shelley Christians.

Foto: Shelley Christians. Naby die Matroosberg-natuurreservaat.

Instagram: @hagarperry. Mont Rochelle-natuurreservaat
Foto: Annemie van Zyl; Hanlie Booyens. Die Mont Rochelle-natuurreservaat; Franschhoek.

VIDEO: Annemie van Zyl; Hanlie Booyens

Foto: Fredalaine Harmse; Facebook. Matroosberg-natuurreservaat.

Instagram: @goedvertrou_guestfarm. Ceres