En hier’s die derde wenner van die maand: Dirkie Uys het hierdie video ingestuur van olifante wat die Choberivier kruis. Kyk hoe duik hulle onder die water!

Kyk hier na Nicolai Sevenster se video, wat laasweek die prys gewen het. ’n Gemsbok red sy maat uit die kake van ’n pak wildehonde:

Wil jy ook wen? Stuur vir ons jou video’s deur die NetNuus-app te gebruik. As jy wen, kan jy ook nog vir ons die storie agter die video stuur. Wie weet, dalk publiseer ons dit in Weg!

ONS SOEK JOU NATUURLEWE-VIDEO’S

1. Laai die NetNuus app hier af 

2. Gaan na die video-afdeling en klik op die plus (+)- teken om jou video op te laai.

3. Gee jou video ’n titel en sê in die beskrywing waar en wanneer jy die video geneem het.

5. Vul jou besonderhede in en stuur die video in.