Van Williston tot Prins Albert het lesers hulle video’s en foto’s gedeel. Kyk hiér hoe die reën geval het – ons is saam met hulle bly!

Het dit naby julle gereën?

Stuur jou foto’s en video’s na digitaal@weg.co.za en ons voeg dit hier by.