Nou dat die skole gesluit het tot na die Pase, soek jy dalk maniere om hulle by die huis besig te hou. Laai hiér 6 uitgawes se pretblaaie af, druk dit uit, en geniet! Die kinders sal hierdeur ook interessante feite leer oor ons omgewing en dierelewe. Kliek op elke skakel om die pretblad af te laai.

Kyk hoe rol ek my oë

Kinderblad: Februarie 2020
Kinderblad: Februarie 2020

Ontmoet die skone skoenlapper

Kinderblad: Januarie 2020
Kinderblad: Januarie 2020

Red die renoster

Kinderblad: September 2019
Kinderblad: September 2019

Die prins en prinsesse van die Kaap

Kinderblad: Augustus 2019
Kinderblad: Augustus 2019

Kyk so ’n uitskieter! 

Kinderblad: Julie 2019
Kinderblad: Julie 2019

Hier is die aarde se malste plekke

Mei 2019
Kinderblad: Mei 2019