Op reis met Weg!

In Op reis met Weg! gesels die Weg-joernalis en -kartograaf François Haasbroek met kollegas, kenners en ander gesoute reisigers oor bestemmings, toerusting, wat agter die skerms gebeur en enigiets anders… solank dit met reis te doen het!

In dié episode sluit ons stigtersredakteur, Bun Booyens by ons aan om te gesels oor Weg se beginjare: