Elkeen van die deure se een kant haak in die aluminiumlysie wat deel vorm van die linkerkantse woonwapaneel en parallel met die grond loop. Ek het deel van ’n gordynreling hiervoor gebruik.

Albei blaaie het verstelbare pote gekry sodat jy dit waterpas kan kry al is die grond langs die Jurgens ongelyk. In een van die blaaie het ek ’n gat gesny sodat ’n los wasbak daarin kan pas, waarna ek die rand met silikoon geseël het.

Die twee tafelblaaie pas netjies onder die Classique se bed in.

Lesersbriewe: Julie 2019
Lesersbriewe: Julie 2019
Lesersbriewe: Julie 2019
Lesersbriewe: Julie 2019
Lesersbriewe: Julie 2019
Lesersbriewe: Julie 2019


Lees al die briewe wat in ons Julie-uitgawe verskynhier.