Dit sluit in Tanzanië, Namibië en Botswana. Die verspreider in Botswana, Hi-Range Safari City in Gaborone, het pas sy winkels opgeknap en spog nou met ’n moderne gebou.

Darrell van Zeil van Opposite Lock verduidelik dat die Afrika-verspreiders se produkte presies dieselfde is as dié op die plaaslike rakke. As jy dus anderkant die grens moeilikheid kry en ’n spesifieke onderdeel soek, weet jy presies wat om te verwag en waar jy dit gaan kry.

Kontak  00 267 318 7003;  hirange.co.bw


Lees al die nuusbrokkies wat in ons November-uitgawe verskyn hier.