Pak enige uitdaging aan met die fenix 6-slimhorlosie

Die fenix 6-reeks
Die fenix 6-reeks

Die fenix 6-reeks is die uitblinker in die nuwe generasie buitelug GPS-slimhorlosies. Die horlosie is geïnspireer deur die prestasies van sportlui en avontuurlustiges en is ideaal vir dié wat limiete wil oorskry en verwagtinge herdefinieer.

Die fenix 6 spog met ’n opwindende en splinternuwe vertoonontwerp en die reeks is beskikbaar in verskillende groottes, ’n verskeidenheid afwerkings, modern funksies en verbeterde batterylewe.

Met sy akkurate hartmonitor, Pulse Ox-buitelugnavigasie-sensors, ingeboude aktiwiteit-profiele, prestasie-meting, kontaklose betaling, slim kennisgewings en nog meer, kan die taai, tegnologiese gevorderde drabare enige uitdaging aandurf en by enige aktiewe leefstyl pas.

Kry dit hier

Rumamend

Photo taken with Focos
Rumamen

’n Breek vir ons brekers. Vadersdag gaan oor die bederf van die mans in ons lewe. Skenk aan iemand in jou lewe Rumamend, wat seer gewrigte en spiere kan kalmeer. Rumamend kan ook help met seer sonbrand.

Rumamend is beskikbaar by alle apteke.

STAAN STERK, MANNE

Vascamen
Vascamen

Partykeer het ons liggame ’n ekstra hupstoot nodig om die lewe se stote te kan hanteer. Vascamen is geformuleer vir mans en mag help met die versterking van die immuunstelsel en die verbetering van jou sirkulasiestelsel. Vascamen kan ook help met mans se seksuele gesondheid.

Vascamen is beskikbaar by alle apteke, Clicks en Dis-Chem.  

Vir die man met ’n soettand

www.faithful-to-nature.co.za
www.faithful-to-nature.co.za

Dié lekkerny bevat 72% donkersjokolade en ’n bietjie regte koffie! Dit het geen suiwel of preserveermiddels nie. 

’n Skeermes wat hóú (en onthou die seep…)

www.faithful-to-nature.co.za
www.faithful-to-nature.co.za

Dié goeie gehalte skeermes is ’n goeie alternatief vir plastiek, weggooi-skeermesse. Skeer in styl en hou die vel glad – en gee vir Pa iets wat hy weer en weer kan gebruik. 

En moet nie velsorg vergeet nie – dis ewe belangrik vir mans en vroue! Die natuurlike seep kan op die baard, hare en lyf gebruik word. 

’n Mooi bottel vir die buitelewe

www.faithful-to-nature.co.za
www.faithful-to-nature.co.za

Dié omgewingsvriendelike vlekvrye staalbottel is ekstra liggewig met ’n stewige handvatsel. Ideaal vir daardie eerste bielie-staproete wat julle saam aandurf ná inperking! 

’n Lekker kampstoel

www.mrpsport.com
www.mrpsport.com
www.mrpsport.com
www.mrpsport.com

Kyk hoe slim is dié stoel ontwerp – dit het ’n ingeboude koelsakkie en ’n houer vir jou drankie! Sal Pa weer wil opstaan as hy eers gaan sit het? 

Kry dit hier

Bly warm! 

www.mrpsport.com
www.mrpsport.com

Hierdie bekostigbare pofbaadjie sal hom knus hou teen die snerpende koue. Ook beskikbaar in blou.

Kry dit hier