Baie van die foto’s wat deur ons kursusgangers geneem is, het al in die tydskrif gepryk. Ons oorweeg dit om ’n soortgelyke kursus te skep vir aspirant-reisskrywers.

Indien jy dus daaroor droom om jou storie in ’n reistydskrif soos Weg te sien kan jy ons help deur hierdie kort vraelys in te vul! Ons waardeer jou terugvoer.

VUL DIE VRAELYS HIER IN:

powered by Typeform