Hiér sal jy die Strand Hotel Swakopmund vind teenaan die historiese strandmuur. 

Of jy op Swakopmund is vir ’n konferensie of vir vakansie, ons toegewyde span staan gereed om jou tyd by ons onvergeetlik te maak. 

Strand Hotel Swakopmund
Strand Hotel Swakopmund
Strand Hotel Swakopmund
Strand Hotel Swakopmund


Die hotel het drie van die top-restaurante in Swakopmund. Die Ocean Cellar bied ’n ontspanne fynproewerservaring met ’n fokus op seekos en sushi. Die Farmhouse Deli bedien ’n heerlike ontbyt, en slaan dan oor na ’n Italiaanse spyskaart vir middagete en aandete – probeer ’n bord tuisgemaakte pasta of kies uit ’n wye keuse koek en fyngebak! Die Brewer & Butcher is toegewyd tot die Namibiese vleisnalatenskap en ons eie tuisgemaakte boetiekbier. 


Strand Hotel Swakopmund
Strand Hotel Swakopmund
Strand Hotel Swakopmund
Strand Hotel Swakopmund
Strand Hotel Swakopmund
Strand Hotel Swakopmund
Strand Hotel Swakopmund
Strand Hotel Swakopmund

Opsoek na ’n tikkie pamperlang? Die @lantic Spa-span sal jou sorge laat verdwyn. 

Die professionele spysenierspan is gereed om ’n feesmaal voor te sit vir enige geleentheid: Van internasionale konferensies en gala-etes tot klein, informele vergaderings en ontbyte. 

Strand Hotel Swakopmund
Strand Hotel Swakopmund
Strand Hotel Swakopmund
Strand Hotel Swakopmund
Strand Hotel Swakopmund
Strand Hotel Swakopmund
Strand Hotel Swakopmund
Strand Hotel Swakopmund

Dit alles wag by die Strand Hotel Swakopmund… welkom tuis! 


Om te bespreek, kontak 00264 64 411 4410 of besoek www.strandhotelswakopmund.com