Gryp die potlode, kryte of verfkwasse en span die kleinspan in – Ironman 4x4 soek julle sketse van die gesin se vakansievoertuig! Daar is lekker pryse vir die kinders op die spel. 

Hoe werk dit?

1. Roep die kinders! Ons soek hulle sketse (ouderdomme 4- 13 jaar)

2. Potlode (of kryte, of verfkwasse...) gereed! Teken julle vakansievoertuig of 4x4. Jy kan help, maar laat die kinders self teken. 

3. Neem 'n foto van die tekening en julle voertuig - sommer met jou selfoon. 

4. Stuur die foto's na chantel@ironman4x4.co.za om in te skryf.

5. Ma en Pa: Volg en "like" Ironman 4x4 se Facebook-blad om op die hoogte te bly van die kompetisie-uitslae. Die wenners sal daar aangekondig word! 

Wat kan die kinders wen?

Eerste prys: ’n Rock Crawler-afstandsbeheerkarretjie wen ter waarde van R9000.

Tweede prys is ’n Lego Technic 4x4 X-treme Off Roader-trok ter waarde van R4700 

Derde prys wen ’n Lego Technic Land Rover Defender ter waarde van R3400.

Kyk hier watter oulike inskrywings hulle al tot dusver ontvang het!

Wen met Ironman 4x4
Wen met Ironman 4x4
Wen met Ironman 4x4
Wen met Ironman 4x4
Wen met Ironman 4x4

Foto: Verskaf
Wen met Ironman 4x4
Foto: Verskaf
Wen met Ironman 4x4
Foto: Verskaf
Wen met Ironman 4x4
Foto: Verskaf
Wen met Ironman 4x4
Foto: Verskaf
Wen met Ironman 4x4
Wen met Ironman 4x4
Wen met Ironman 4x4
Foto: Verskaf
Wen met Ironman 4x4
Foto: Verskaf
Wen met Ironman 4x4

Foto: Verskaf
Wen met Ironman 4x4
Ironman 4x4
Wen met Ironman 4x4
Foto: Verskaf
Wen met Ironman 4x4
Ironman 4x4
Wen met Ironman 4x4
Ironman 4x4
WEN met Ironman 4x4
Ironman 4x4
WEN met Ironman 4x4
Ironman 4x4
WEN met Ironman 4x4

Ironman 4x4
Ironman 4x4

Toe, trek daai papier en potlode nader en geniet dié prettige kompetisie saam met jou kinders!

Sluitingsdatum: 31 Julie 2020

Wen met Ironman 4x4
Wen met Ironman 4x4
Wen met Ironman 4x4
Wen met Ironman 4x4
Wen met Ironman 4x4
Wen met Ironman 4x4