Luister hier na Episode 1 as jy nog nie het nie: "Sout van die aarde", deur Francois Haasbroek. 

Nuwe episodes van Weg Stories word elke tweede week vrygestel, op ons webwerf en iTunes - jy kan ook op jou gunsteling-app daarna luister.  Hier's ons volledige podcast-gids as jy onseker is hoe om die nuwe episodes in die hande te kry.

Wees op die uitkyk vir ’n splinternuwe episode op 15 November. Die podcast sal altyd gratis wees – maar as jy graag ’n bydrae wil maak, gee vir ons ’n punt uit vyf op iTunes!

Die syfers: Weg Stories

Vinnige feite oor die podcast:

  • Dit het al by die tweede plek op die algehele Suid-Afrikaanse podcast-ranglys gedraai.
  • Daar is al meer as 1 000 keer na die podcast geluister.
  • Die luisteraars het tussen hulle al na meer as 100 uur van Weg Stories geluister.