Tot daardie dag dat die slim ouens uitvind hoe mense ook kan hiberneer, sal die winter maar altyd ’n beproewing bly. Dis net ’n paar oorlewingsmantras wat ’n mens deur dié seisoen kan dra, sê Sophia van Taak...



Nuwe episodes van Weg Stories word elke tweede week vrygestel, op ons webwerf en iTunes – jy kan ook op jou gunsteling-app daarna luister.  Hier's ons volledige podcast-gids as jy onseker is hoe om die nuwe episodes in die hande te kry.

Wees op die uitkyk vir ’n splinternuwe episode op 30 Mei. Die podcast sal altyd gratis wees – maar as jy graag ’n bydrae wil maak, gee vir ons ’n punt uit vyf op iTunes!