Weg Stories
Weg Stories

’n Seevakansie is nie volmaak sonder ’n stukkie vis oor die kole nie. En die kole is nie werklik kole as daar nie ’n paar stories en grappe vertel word nie, glo Sophia van Taak. 


Nuwe episodes van Weg Stories word elke tweede week vrygestel, op ons webwerf en iTunes – jy kan ook op jou gunsteling-app daarna luister.  Hier's ons volledige podcast-gids as jy onseker is hoe om die nuwe episodes in die hande te kry.

Wees op die uitkyk vir ’n splinternuwe episode op 6 Februarie. Die podcast sal altyd gratis wees – maar as jy graag ’n bydrae wil maak, gee vir ons ’n punt uit vyf op iTunes!