Ons soek jou video’s, of dit nou een van die Groot Vyf in aksie of iets soos dié is….

Ons gee weekliks R1000 weg vir die video wat die meeste stemme gekry het. Hou ons FB- en webblad dop om die wenners se video’s te sien.

As jy wen, kan jy ook nog vir ons die storie agter die video stuur. Wie weet, dalk publiseer ons dit in Weg!

Hoe werk dit?

Om in te skryf, maak so:

1. Laai die NetNuus app hier af 

2. Gaan na die video-afdeling en klik op die plus (+)- teken om jou video op te laai.

3. Gee jou video ‘n titel en sê in die beskrywing waar en wanneer jy die video geneem het.

5. Vul jou besonderhede in en stuur die video in.