Volgens die Indiese TV-kanaal World is One News verkoop woonwaens tans soos soetkoek in Turkye, soveel so dat hulle verkope met 50% opgeskiet het vergeleke met Maart se syfers. Die uitvoer van waens na lande soos Noorweë en Suid-Korea is ook 60% op.

Dit blyk die Turke het nou lank genoeg by die huis gesit. Hulle gaan die kampplekke binnevaar terwyl daar nog ’n verbod is op internasionale en plaaslike vlugte. 

Foto: Verskaf
Foto: Verskaf
Word deel van die Weg-wêreld

Teken in op ons nuusbrief en ontvang elke week lekker leesstories, resepte en inligting oor ons nuutste toere en slypskole in jou inboks. 

Volg ons op die YouTube-kanaal WegTV (kyk ons nuutste video's eerste!), asook Instagram en Facebook