Vir baie mense is dit nog ’n droom wat eendag waar gaan word. Iets wat jy nog op die emmerskoplys moet afmerk.

Kyk bietjie hoe lyk die Bloutrein van buite af:

Die Bloutrein
Die Bloutrein
Die Bloutrein
Die Bloutrein

Daar is egter baie en goeie nuus vir Suid-Afrikaners en vir mense wat in Suid-Afrika woon met ’n sogenaamde “residence permit”. Jy kan nou teen ’n spesiale tarief op die Bloutrein ry met ’n lekker vyfdagtoerpakket.

Die toerpakket sluit in: Eenrigtingtreinrit oor twee nagte vanaf Pretoria na Kaapstad (of omgekeerd), alle etes en drankies op die trein, baie bederf, twee nagte verblyf in ’n 4-ster-hotel en vervoer by jou bestemming, sekere etes en ’n vliegkaartjie huis toe.

Jy kan nou teen ’n spesiale tarief op die Bloutrein ry teen ’n spesiaal verminderde prys, saamgevoeg in ’n lekker vyfdagtoerpakket.

Hierdie 5-dag-toerpakket kos minder as die normale treinkaartjie alleen op die Bloutrein. Maar onthou, die spesiale toerprys is net vir Suid-Afrikaners beskikbaar.

’n Bloutreinkaartjie kos normaalweg R18 405 pp. Ons spesiale 5-dag-toerpakket kos net R16 490. Alles ingesluit soos hierbo genoem.Kyk bietjie hoe lyk die Bloutrein aan die binnekant:

Foto: Verskaf
Foto: Verskaf
Foto: Verskaf
Foto: Verskaf
Foto: Verskaf
Foto: Verskaf

Alles is pure bederf!Reis in weelde, gaan geniet aandete, “dress up” in styl en heerlik formeel, drink ’n cognag en geniet ’n Kubaanse sigaar, terwyl jou butler na jou omsien.Klik op hierdie skakel om die volledige Inligtingsdokument te lees en maak in 2019 van hierdie spesiale aanbod gebruik.

CPT na PTA   

Of Skakel vir Me. Louise Janse van Rensburg by JB Train Tours (Sedert 1975) by 011 913 2442 of e-pos: upmarket@jbtours.co.za

Wie kan dit gebruik?

Enige Suid-Afrikaner, maar veral mense wat iets het om te vier of te herdenk, soos ’n trouherdenking, wittebrood, maatskappy-aansporings, verlowings, Valentynsdag, ’n vinnige wegbreek met vriende, reis na jou tyddeel in die Kaap en vele meer.

Die Bloutrein vertrek op ’n Maandagmiddag vanuit Pretoria en kom op Woensdagmiddag in Kaapstad aan. Die terugvlug vanuit die Kaap is op die Vrydag.

Die Bloutrein
Foto: Verskaf
Die Bloutrein
Foto: Verskaf
Die Bloutrein
Foto: Verskaf

Die Bloutrein vertrek op ’n Donderdagmiddag vanuit Kaapstad en arriveer Saterdagmiddag in Pretoria. Die terugvlug vanuit Johannesburg is op die Maandag.


Passasiers kan in beide gevalle hul verblyf by die bestemming verleng en eers later terugvlieg.

Hierdie spesiale-afslag-toerpakket word deur JB Train Tours aangebied. Besoek hul webwerf by www.jbtours.co.za vir ander treintoere in Suider-frika of skakel hul by Tel: 011 913 2442 of E-pos: info@jbtours.co.za