Die Ts’ehlanyane- nasionale park is sowat 80 km van Ficksburg af op ’n goeie teerpad. Kyk na dié foto’s en besluit of dit jou volgende vakansiebestemming is. 

Hlotserivier
Maliba Lodge
Staproete
Matsa-Mararo-waterval
Hlotserivier

Klik hier vir die volledige storie oor die drie amptelike groen kolle in Lesotho – Ts’ehlanyane- nasionale park, Bokong-natuurreservaat en Sehlabathebe- nasionale park.