Die “maklikste” roete is ’n klipperige pad van die Ramatseliso’s Gate-grenspos (sowat 6 uur) noord van Matatiele. Maar sjoe, die stiltes en die uitsigte maak die geskud die moeitewerd.

Die pad na die park toe.
Op pad na die park toe.
Parkontvangskantore
Rotsformasies naby die ou Jonathan’s Lodge.

Klik hier vir die volledige storie oor die drie amptelike groen kolle in Lesotho – Ts’ehlanyane- nasionale park, Bokong-natuurreservaat en Sehlabathebe- nasionale park.