Alweer jou flits by die huis vergeet? Sit jy droëbek in die Tankwa-Karoo? Hier’s hulp vir jou volgende kampnaweek!

Elke ou se kampplek lyk anders, maar hierdie paklys is ’n goeie begin. 

Klik hier om die onderstaande kamppaklys af te laai vir later!