Met die vakansie om die draai is jy vir oulaas holderstebolder op kantoor ... 

Weg het met die hulp van Robertson Winery vir jou ’n lys saamgestel van die laaste dingetjies wat jou in en om die huis moet doen voor jy ry, en die dinge wat jy in die motor byderhand moet hou vir daardie eerste aand se braai wanneer alles nog nie uitgepak is nie. Tjorts!  

Klik hier om die onderstaande lysie as 'n PDF af te laai. 

Besoek Robertson Winery se Facebookblad en webtuiste vir meer inligting oor hul produkte.

*Robertson Winery ondersteun verantwoordelike drankgebruik en die wyn mag nie verkoop word aan mense jonger as 18 jaar nie.