Boedapest, Hongarye

Eurostars Budapest Center-hotel, vanaf R11 790 per persoon vir 7 nagte, vlugte met KLM ingesluit.

Klik hier om te bespreek.

Ljubljana, Slowenië

City Hotel Ljubljana, vanaf R12 750 per persoon vir 7 nagte, ontbyt en vlugte met KLM ingesluit.

Klik hier om te bespreek.


Dubrovnik, Kroasië

Eddie’s Sea View Rooms Old Town, vanaf R15 700 per persoon vir 7 nagte, vlugte met Turkish Airlines ingesluit.

Klik hier om te bespreek.

Boekarest, Roemenië

Pullman Bucharest, vanaf R12 570 per persoon vir 7 nagte, vlugte met KLM ingesluit

Klik hier om te bespreek.

Warna, Bulgarye

Panorama-hotel, vanaf R12 500 per persoon vir 7 nagte, ontbyt en vlugte met KLM en Air France ingesluit.

Klik hier om te bespreek.

Foto: Unsplash
Foto: Unsplash

Net op soek na vlugte? Gebruik ons nuwe besprekingsplatform hier.

Net op soek na slaapplek? Gebruik ons nuwe besprekingsplatform hier.