Kliek op elke skakel vir die volledige resepte.

Kerrieviskoekies

Kerrievis is ’n Paastradisie. Hier’s ’n manier om kerrievis te rek.

Lamsribrol met eiervrug

Foto: Ed O'Riley
Foto: Ed O'Riley

Bykosse soos gebraaide eiervrug,platbrode en komkommerslaai komplementeer lam heerlik.

Varkneksosaties met tamatie

Foto: Ed O'Riley
Foto: Ed O'Riley

Baie mense is lief vir ’n kerriesosatie. Maar het hulle al jóúne geproe? Dié marinade is in ’n klas van sy eie!

Fynslaai

Foto: Ed O'Riley
Foto: Ed O'Riley

’n Mengelmoes van kleur lyk vars en dis ’n manier om al daardie laaste goedjies in jou yskas se groentelaai te gebruik. Pas gerus die hoeveelhede aan na gelang van wat jy beskikbaar het. 

Karamelpatat met neute

Foto: Ed O'Riley
Foto: Ed O'Riley

Hierdie bygereg se sous is die deurslaggewende faktor!

Rum-en rosyntjiekoekies

Span hierdie dekadente koekies saam met gebraaide malvalekkers in om s’mores te maak vir ’n prettige poeding.

Foto: Ed O'Riley
Foto: Ed O'Riley