1. Marinades en braaisouse
2. Vleisgeregte
3. Braaipasteie, brode en pizzas
4. Burgers
5. Sosaties
6. Bykosse
7. Poeding oor die kole

’n Goeie marinade kan jou tjop-en-dop tot ’n kulinêre fees verhef... Hier is 5 marinades en souse waarmee jy jou mense kan beïndruk. 

Hoisin-en-gemmermarinade

Romerige pregosous

Pynappel-en-sojasousmarinade

Paprika-braaisous

Hoisin-en-gemmermarinade

Ouma se papsous

Sjerrie-en-uiesous vir steak

Super-sitrushoender

Super-sitrushoender

Tandoori-hoender met mangosalsa

Bierblikhoender in ’n ketelbraai

Steak à la tapas

T-beensteak met 'n roomsous

Gemmer-beesribKlewerige kortrib

Gemmer-beesrib

Skaaptjops met ’n kinkel

Kerrietjops

Steak met roosmarynsout

Meksikaans-gebraaide hoender

Tuisgemaakte boerewors

Pizzabraaipastei

Bobotie-braaipastei

Pizzabraaibroodjie

Blikbordpizza

Kaserige knoffelbrood

Fênsie braaibroodjies

Ry ’n wye draai om McDonald’s, Steers en Burger King en maak self hierdie bobaasburgers.

Volstruisburger met bessiesous

Ribsteak-en-olyweburger

Wildsvleisburger met brandewyn-en-appelkoossous

Springbokburger

Mini-burgers

Of dit nou regte outydse kerriesosaties is wat jy op ’n stokkie ryg of iets meer byderwets: ’n Sosatie bly maar die klassieke met-die-hand-eet-happie.

Lamsosaties

Soetsuur garnaalsosaties

Salmsosaties

Lamsosaties uit die Hantam

Hoender-en-speksosaties

Die groot ding by ’n braai is gewoonlik daai perfek gebraaide tjoppie of sappige stukkie wors. Maar sit enige van dié maklike bykosse voor as jy regtig jou mense wil beïndruk.

Bykosse

Gebraaide sampioenstokkies

Kekerertjieslaai

Kraaklekker braai-aartappels

Romerige aartappels

Karamel-en-piesang-braaipastei

Karamel-en-piesang-braaipasteitjies

Piesangbroodsosaties

Tortilla-poeding

Amarula-broodpoeding