Foto's Myburgh du Plessis

Aartappel-en-hampiekniekkoek

Maak hierdie piekniekgereg die vorige dag en bêre dit in die yskas vir die volgende dag se uitstappie. 

Pitabroodslaai

Hierdie is die soort slaai wat jy kan aanpas volgens watter bestanddele jy byderhand het.

Kraakvars mielieslaai

Dié vars slaai is vol geur en tekstuur, en is lekker met gebraaide hoender of vis.

Krulkool-en-bloukaasblokkies

Die roomkaas, bloukaas en jogurt gee hierdie blokkies ’n heerlik ryk, dekadente smaak.


Mieliehummus met skop

Jy kan geblikte heelpitmielies of gebraaide groenmielies vir hierdie soet, rokerige mieliehummus gebruik. 

Pizza-Muffins

Hierdie resep sal gou-gou ’n treffer word vir kinderhappies, kosblikke en piekniekmandjies.

Soetgoed

Maaskaasvetkoekies

Hierdie vetkoekies gaan nog ’n gunsteling in jou huishouding word. 

Mikrogolfgrondboontjiefudge

Jy hoef nie ure voor die stoof te swoeg om dié fudge te maak nie – dis vinnig en maklik om te maak.