Steek 'n vuurtjie aan!

Beplan sommer nou al: Skaapvleis SA het heerlike resepte uitgesnuffel vir jou spyskaart. Geniet dié geregte saam met jou mense om die braaivleisvuur of pak dit in die koelboks vir ’n piekniek.

Skaapstertjies

Skaapstertjies is heerlik én maklik. The Bearded Chef wys jou hoe...

Nog video's.

Lamstjops

Lamstjops op drie maniere! Mmm...

Nog video's.

Ribbetjies

Só maak The Bearded Chef lamsrib.

Nog video's.

Lamsvleisrol

Dié dis het 'n heerlike soetsuur vulsel.

Kruissteaks ("chump steaks")

Hierdie snit sal ewe goed as hoofgereg of voorgereg werk! Dit is maklik om te maak en propvol geur.

Volg Skaapvleis SA op sosiale media
The Bearded Chef