WANNEER? 

6-9 Januarie 2018
en 9-12 Januarie 2018

KOSTE

R5 550 p.p. vir alle etes, aktiwiteite, tentblyplek, vervoer en parktariewe; 30% afslag vir kinders onder 12.

WAAR?

Sanparke se Diepwallewoudkamp

DAG 1 Verken die woudstasiemuseum nadat jy by die kamp opgedaag het, of pak een van die staproetes van Diepwalle af. Of klim op jou bergfiets!

DAG 2 Ná ontbyt ry ons ’n eksklusiewe roete deur die Knysnawoud (met jou eie voertuig of in ’n minibus). Geniet dan ’n piekniekmiddagete en verken daarna die Knysna-strandmeer per boot deur die Knysnakoppe. Aandete by die kamp volg.

DAG 3 Ons eet ontbyt en vertrek per minibus na Plettenbergbaai vir ’n begeleide strandtoer en woudstappie. Weer eet ons ’n piekniekmiddagete en ry teen middag terug kamp toe.

DAG 4 Dis groettyd ná ’n lekker ontbyt.

BEPERKTE PLEK . . . NET 24 PERSONE PER NAG.

Bring jou vriende saam en kom ontspan. Jy bly in ’n luukse tent en ons sorg vir die res. Kom geniet heerlike ontbyte, aandetes, eksklusiewe uitstappies in en om Plettenbergbaai.

BESPREEK NOU!

Om plek te bespreek, kontak 082 575 8499
info@adventuresinafrica.co.ca
www.adventuresinafrica.co.za