Kom leer meer oor fotoneem op een van ons slypskole – leer van sluiterspoed en ligwenke en fotohoeke. Jy sal ná enige van dié sessies beter toegerus wees – met ’n mik-en-druk óf D-SLR. Of jy nou gapende leeus in die Kruger wil afneem of jou kleinkind wat leer swem, ons wys jou hoe. Die beroepsfotograaf Sam Reinders bied die eendagskole aan.

  • Individuele aandag
  • Middagete ingesluit
  • Uitgebreide kursusnotas
foto
Foto: Toast Coetzer
foto
Foto: Sam Reinders

Waar en wanneer?

9 Maart 2019: 

Evertsdal-gastehuis, Durbanville 

16 Maart 2019: 

Menlyn-boetiekhotel, Pretoria

Hoeveel?

R1 850 p.p., middagete ingesluit

Kontak

Donvé Myburgh: 0214439830; donve.myburgh@media24.com

foto
Foto: Sam Reinders