Kom kyk blomme in die Namaqua- nasionale park en bly saans oor by Skildpadkamp en die Groenriviermond.

Foto: Verskaf
Foto: Verskaf

WANNEER? 

16 Augustus tot 8 September 2019 (bespreek vir een of meer nagte soos dit jou behoeftes pas) 

Foto: Verskaf
Foto: Verskaf
Foto: Verskaf
Foto: Verskaf
Foto: Verskaf
Foto: Verskaf
Foto: Verskaf
Foto: Verskaf

WAT SLUIT DIT IN?

• Alle verblyf (in luukse tente)

• Twee etes per dag

• Koffie en beskuit soggens 

• Kontantkroeg

Foto: Verskaf
Foto: Verskaf

UITGESLUIT

• Hekgeld en bewaringstariewe

PRYSE

R2 475 p.p wat deel per nag 

R3 600 vir 'n enkelpersoon per nag 

Kinders: 

R780: 5 - 10-jariges, wie ouers se tent deel 

R970: 5-11-jariges, met hulle eie tent 

R1 075: 12-15-jariges, met hulle eie tent

Ingesluit by jou bespreking is luukse tente, toegerus met weelderige beddegoed en ’n en suite-badkamer met warm water.

Foto: Verskaf
Foto: Verskaf
Foto: Verskaf
Foto: Verskaf


Bespreek nou!

Bespreek by Charmane: +27 83 652 5489; pr@experiences.co.za. Gebruik die verwysing WEG wanneer jy jou bespreking maak. 

Gaan na www.flowercamps.co.za vir voorwaardes en bepalings.

Foto: Verskaf