Damara Mopane Lodge is geleë 20 km oos van Khorixas op die C 39 (Damaraland).
Gebou op 'n labirint-ontwerp – daar is 55 chalets, elk met sy eie groentetuin. Geniet die sjarme van jou stoep af waar die sonneblomme oor die muur loer, koel af in die swembad en besoek Twyfelfontein se rotstekeninge sowat 100 km hiervandaan.
Hou die son dop terwyl hy in die mopaniewoudland verdwyn.
Kontak: +264 61 427200, bookings@gondwana-collection.com
Ons wil graag hê jy moet langer kuier.
Teken in en kry onbeperkte toegang tot 11 Afrikaanse tydskrifte en 35 koerante. Alles op een plek.
KIES JOU PAKKET