Dit is skaars vyf kilometer vanaf die ingangshek na Sossusvlei. Die eenhede is uniek ontwerp en is ruim, met lugreëling. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met stort, 'n patio en kombuisie met yskas en 'n houtbankie en braai.

Die hoofarea het 'n kroeg met volledige voorraad, twee boma-areas vir groepe of families en 'n swembad.

Kontak: 021 930 4564; reservations@desertquivercamp.com

www.desertquivercamp.com

Desert Quiver Camp
Desert Quiver Camp