Teug aan 'n drankie terwyl sien hoe die robynrooi son in die mopaniewoudland verdwyn. Die stylvolle lodge, wat op 'n heuwel sit en met groot vistas spog, bied 65 chalets wat 'n rustige basis vorm vanwaar die Etosha- nasionale park met sy talle diere besoek kan word.

Daar is 'n vervoerdiens tussen Windhoek en Etosha Safari Lodge and Camp (op versoek).

Kontak: +264 61 427200, bookings@gondwana-collection.com

Etosha Safari Lodge
Etosha Safari Lodge