Hier word bekostigbaarheid met gerief, styl en heerlike disse gekombineer. Die eenhede het 'n slaapkamer met lugreëling, 'n en suite-badkamer en 'n patio om die natuur te geniet.

Daar is 'n grootskerm-TV, swembaddens en 'n winkel vir voorraad. Verken die area deur middel van staproetes, skemerkelkieritte en aandete in die bos.

Kontak: 021 930 4564; reservations@etosha-vilage.com;

www.etosha-village.com

Etosha Village
Etosha Village