Essenzeit Restaurant is 'n pragtige restaurant met 'n asemrowende uitsig oor die prentjiemooi Lüderitz-waterfront. Ons spesialiseer in seekos, maar bedien ook ontbyt, ligte maaltye, steaks, pizzas en burgers.
Kies uit ons groot verskeidenheid wyne en drankies op die dek of binne. Heerlike koeke word gereeld gebak en die nageregte is iets om na uit te sien! Vriendelike kelners en personeel sal jou welkom laat voel.
Ons is daagliks oop, behalwe Sondae.
Kontak: +264 81 401 4337; essenzeitrestaurant@gmail.com;
Teken in en kry onbeperkte toegang tot 11 Afrikaanse tydskrifte en 35 koerante. Alles op een plek.
KIES JOU PAKKET