Die huis is geleë op ’n plaas van 15 000 hektaar op die B1 in Grünau. Kom geniet die oop spasies, rus en vrede, en die onvergeetlike sonsondergange. Elke kamer het ’n en suite-badkamer en yskas.

Natuurliefhebbers kan kamp. Hier is ook braaihout en braaipakke beskikbaar.

Kontak: +264 63 262 061; withuis@iway.nawww.withuis.net

Withuis by Grunau
Withuis by Grunau
Withuis by Grunau
Withuis by Grunau

Withuis by Grunau