Geniet die son op die tropiese, wit strand, ry in die bos met 'n bergfiets na 'n geheime plekkie vir 'n piekniek, roei in die mangroves of teug aan skemerkelkies by jou seefrontchalet terwyl jy soek na die walvisse in die baai.

Geniet heerlike seekos op die strand voordat jy gaan inkruip in jou chalet tussen die duinplante.

Kontak: 073 297 5840; reservations@nuarro.com; www.nuarro.com

Nuarro Lodge
Nuarro Lodgee