Dit is 'n toer van ses dae en vyf nagte met kampering onder die sterre. Ons besoek ook die nostalgiese, vergange diamantdorpies. Drie etes per dag word voorsien en daar is radiokommunikasie tussen alle voertuie.

Twee gidsvoertuie vergesel die groep en gaste se veiligheid in die duine is ons prioriteit. Ons doen ook Skedelkusparktoere vanaf Swakopmund na die Kunenemond en Kaokoland. Kaokoland- en Damaralandtoere is beskikbaar op aanvraag.

Kontak: willemiensmit@omalweendo.com of dekkersmit@omalweendo.com; 00264 81 1220168; 00264 81 1286296

Omalweendo Safari’s
Omalweendo Safari’s