Daar is 'n reeks verblyfopsies, van gerieflike tente tot vierster-suites – so daar is waarlik iets vir almal. 'n Restaurant met volle dienste, 'n swembad en allerhande pret-aktiwiteite wat jou verblyf onvergeetlik te maak.

Ervaar die Tuli-blok op sy beste.

Waar? Tuli-blok, Botswana

Kontak: +267 76475132; kwadiwaranch@gmail.com

Kwadiwa Ranch
Kwadiwa Ranch